[Luister] Die Springokke teen Wallis en die Curriebeker-halfeindstryd

rugby-wêreldbeker-2015-logoHeyneke Meyer praat oor die Springbokke se kanse teen Wallis en Nollis Marais, die afrigter van die Bulle, gee sy mening oor die Curriebeker-halfeindstryd teen die WP.

  • Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Pretoria FM geluister word. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae