Luister: Die Varsitybeker, sewes-rugby en reëls

Hennie-Koortsen.jpg

Hennie Koortzen. Foto: Argief.

In die program gesels die programleiers Hennie Koortzen en Wynie Strydom oor die Varsitybeker, asook oor sewes-rugby met Neil Powell en bespreek die jongste reëls met André Watson.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae