[Luister] Dit is tyd vir die Wêreldbeker!

rugbyskare

Argieffoto.

Jaco Versfeld en Johan du Toit gesels met die voormalige afrigter van die Leeus, Eugene Eloff, oor die Wêreldbeker; en die mede-afrigter van die Goue Leeus, Swys de Bruyn, gee sy mening oor Curriebekerrugby.

  • Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Pretoria FM geluister word. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae