Luister: Dit vat twee om verhouding te red

Foto ter illustrasie. (Argieffoto: Unsplash)

Wanneer ’n verhouding op die rotse is, moet daar van albei partye se kante af probeer word om die verhouding te verbeter. Dit is egter nie wat altyd gebeur nie.

In die negende episode van Maroela Media se podsendingreeks oor die lief en leed van verhoudings gesels ons met Louis Venter, kliniese terapeut en stigter van Couples Help, oor huweliksraad vir paartjies wat kommunikasie-probleme ervaar in hul pogings om die verhouding te herstel.

  • Luister boaan na Louis Venter se raad vir die herstel van ’n huwelik.
  • Besoek Louis se webwerf, Couples Help, hier.
  • Luister na die vorige episodes uit die reeks hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.