Luister: Ekseem vir jou ook ʼn probleem?

Argieffoto. (Foto: Unsplash)

Ekseem is een van die algemeenste velkwessies waarmee mense vandag sukkel. Ekseem ontwikkel dikwels reeds kleintyd, maar baie mense begin ook eers in volwassenheid daarmee worstel.

Maroela Media het by dr. Vanessa Lapiner, ʼn dermatoloog en eienaar van die TASH360-velsorgsentrum in Seepunt en stigter van die Root4-velsorgreeks, aangeklop vir ʼn omvattende en insiggewende reeks oor velsorg.

In dié insetsel gesels sy oor ekseem, hoe dit verskil van ander velprobleme, waarom dit ontwikkel en hoe dit behandel kan word.

Dr. Vanessa Lapiner.

  • Luister boaan die berig na die volledige insetsel.
  • Luister volgende week na Lapiner se raad oor velsorgroetines.
  • Volg Lapiner op Facebook en Instagram. Besoek TASH360 se webwerf hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Miskruier ·

Begin deur van alle chemiese produkte ontslae te raak, die wat mens aansmeer en die wat mens eet.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.