[Luister] Enrista Cup-toernooi, Bokke vs Ierland en Skeidsregtersake

straf_rugby_rooi_kaart.jpg

Foto: wsasa.org

Hennie Koortzen en Wynie Srydom neem ʼn welverdiende ruskans.  Vandag se mede-aanbieder is Johan du Toit, voormalige afrigter van die Pumas en die Valke.

Martin Vlok kuier saam in die ateljee en gesels oor die pas afgelope Enrista Cup-rugbytoernooireeks.

Ander gaste is Piet Strydom, voormalige speler sowel as administrateur van die pas afgelope reeks tussen SA en Ierland en Dr Wayne Viljoen van BokSmart kuier ook saam.

Skeidsregtersake is ook een van die onderwerpe wat aangeraak word.

Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae