Luister: Fokus op die Curriebekerseisoen

rugbyskrum_wisegeek_com.jpg

Foto: wisegeek.com

Dit is weer tyd vir Rugby-Radio aangebied deur Hennie Koortzen en Wynie Strydom.

In dié program gee Chris Buitendag sy mening oor die standaard van afrigting in Suid-Afrika. Toks van der Linde gesels oor die Bokke se kanse teen die Wallabies.  Deon Stegmann kuier ook saam en fokus op die komende Curriebekerseisoen.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae