Luister: Fokus op Superrugbyreëls

Hennie-Koortsen.jpg

Hennie Koortsen

Vlok Cilliers kuier saam en bespreek die gehalte van Suid-Afrikaanse losskakels. André Watson fokus op die belangrikste reëls vir Superrugby. Hennie Koortzen en Wynie Strydom is die programleiers.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

eugene ·

dankie manne geniet jul program sorry ou Wynnie rebels het homgevat jy het verkeerd afgeloer……….!!!!

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.