Luister: Gary Botha kuier saam

gary_botha.jpg

Gary Botha (foto: premiershiprugby.com)

Hennie Koortzen en Wynie Strydom saai uit vanaf Kia Centurion.  Daar word heerlik rugby gesels. Pieter Rossouw en Gary Botha kuier saam. Die gehoor word ook ‘n kans gegee om vrae te vra.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae