Luister: Het die Springbokke ‘n kans?

springbok.jpg

Argieffoto

Dit is weereens tyd vir Rugby-Radio. Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels met die Springbokafrigter, Heyneke Meyer, oor sy span se kanse teen die All Blacks.  Carel du Plessis en André Venter gee ook hul mening oor dié komende wedstryd.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Pretoria FM geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae