
Foto: GB Jordaan
Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels weer rugby en Piet Strydom, voormalige speler en administrateur, gesels saam oor die Springbokspan wat binnekort aangekondig word.
Dawie Theron, afrigter van die SA-o/20-span, bespreek ook sy spankeuse vir die Wêreldkampioenskap.
Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!