Luister: Hoe word ‘n span gekies?

wynie-strydom

Wynie Strydom

Dit is weer tyd vir Rugby-Radio.  Dié program word regstreeks uitgesaai vanaf Kia Centurion.  Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels met onder andere Heyneke Meyer, Pine Pienaar en Gary Botha.

Die is ook die amptelike bekendstelling van Wynie Strydom se boek, My bloed is blou.

Luister elke Donderdagaand om 19:15 na Rugby-Radio op Radio Pretoria.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae