Drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak het, is die ANC se omstrede verkiesingsmanifes, die hersiene wysigingswetsontwerp op onteiening en Eskom se versoek vir ʼn tariefverhoging.
Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, neem dié drie kwessies onder die loep in hierdie week se opname van 3 sake, 3 minute.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
2 Kommentare
Lief hierdie podcasts – meer hiervan asb…
Sowat ‘n week terug was ons by ‘n inligtings sessie oor die status van ons werkgewer se pensioen fonds. Dit is daar bekend gemaak dat die staat privaat pensioen fondse versoek (nie verplig) om tot 2% van hulle fondswaarde beskikbaar te stel vir staats projekte. Die bestuurder van ons pensioen fonds vind hierdie versoek as redelik. Van die beter pensioen fondse se geld waarde het verlede jaar met 2% gestyg maar die meerderheid het met tot 7% gedaal. Hierdie daling was hoofsaaklik deur die rand wat waarde verloor teenoor groot geld eenhede wat toegskryf kan word aan swak internasionale ekonomiese… Lees meer »