Luister in 3 minute: Belastingopstand en WEF

belasting-ekonomiese-druk-stevepb-pixabay

Foto: Stevepb/Pixabay.com

Drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak het, is die regering wat oor belasting gewaarsku is, sprake van ʼn belastingopstand en die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) in Davos

Daniel du Plessis, regsontleder by Sakeliga, neem dié drie kwessies onder die loep in hierdie week se opname van 3 sake, 3 minute.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.