Luister in 3 minute: Chinese lenings, die ekonomie en Airbnb-regulasies

airbnb-slaapkamer-gastekamer-02

Beide Sakeliga en die Wes-Kaapse regering het kapsie gemaak teen planne op Airbnb in Suid-Afrika te reguleer. Foto ter illustrasie. Foto:
Christopher Jolly/Unsplash.com

Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, bespreek in hierdie week se 3 sake, 3 minute die Chinese lening aan Eskom, ʼn oorsig oor die ekonomie wat pas uitgereik is en die Wes-Kaapse regering wat ook regulasies van Airbnb wil teenstaan.

Luister na Van Onselen se bespreking boaan dié berig vir meer inligting oor die drie sakekwessie wat vandeesweek in die nuus uitgestaan het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Weier daai lenings! ·

Chichiee (Xiexie)! Die ANCers by Eskom en in die regering maak dat wit en swart en almal tussenin die Chinese se slawe gaan wees.

Elis ·

Ons sal moet eie land stig om dit te keer, anders sal ons slawe word ja.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.