Drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak het, is die aanvaarding van die onteieningsverslag, Sakeliga wat ʼn platform beskikbaar gaan maak teen grondgrype en die gewysigde wetsontwerp op onteiening wat binnekort die lig sien.
Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga, neem dié drie kwessies onder die loep in hierdie week se opname van 3 sake, 3 minute.