Luister in 3 minute: Die verkiesing, ʼn nuwe kabinet en beleidshervorming

Pres. Cyril Ramaphosa spreek die media Woensdag buite die Hitekani Primary School in Soweto toe nadat hy klaar gestem het. (Foto: Twitter via @MYANC)

Daniel du Plessis en Gerhard van Onselen van Sakeliga bespreek in hierdie week se 3 sake, 3 minute die 2019-verkiesing, pres. Cyril Ramaphosa se nuwe kabinet en die moontlikheid van beleidshervorming.

Luister na die bespreking waar hulle die drie sakekwessies onder die soeklig plaas en Sakeliga se standpunte daaroor deurtrap.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.