
Duisende DA-ondersteuners het by die Rand-stadion bymekaargekom vir die bekendstelling van die party se verkiesingsmanifes. Foto: DA/Twitter
Drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak, is die begrotingsrede, Eskom en die DA se verkiesingsmanifes.
Daniel du Plessis, regsontleder by Sakeliga, neem die drie kwessies onder die loep in vandeesweek se opname van 3 sake, 3 minute.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
4 Kommentare
Die DA kan loop vlieg, Mmusi sal nooit weer my kruisie kry nie.
Weet nie hoe kon enige persoon vir die DA stem nie.Hulle gaan net nuwe vuur in die soustrein se lokomotief maak en nog meer geld verbrand.
Ek wou net sê dat 3 Sake 3 Minute my gunstelling berig elke week is – Afrisake sny vinnig tot die hart van n saak en stel dit kort en kragtig. Wel gedaan.
Ons dierbare land van melk en heuning word deur a hantjie vol mense wanbestuur en geplinder ,maar tog is daar baie mense wat nie stem nie hordes ,swart en wit .En dit is hierdie mense wat die verskil kan maak So hou op om vir die helle wereld uit te blaker dat jy nie gaan stem of vir wie jy nie gaan stem nie .JOU STEM kan a verskil maak . En as jy nie gaan stem vat jou goed en trek oor die see jy hoort nie in die land nie .Hier is a spil draat sitters en kla… Lees meer »