Luister in 3 minute: Eskom en DA-verkiesingsmanifes

Duisende DA-ondersteuners het by die Rand-stadion bymekaargekom vir die bekendstelling van die party se verkiesingsmanifes. Foto: DA/Twitter

Drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak, is die begrotingsrede, Eskom en die DA se verkiesingsmanifes.

Daniel du Plessis, regsontleder by Sakeliga, neem die drie kwessies onder die loep in vandeesweek se opname van 3 sake, 3 minute.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Andre ·

Die DA kan loop vlieg, Mmusi sal nooit weer my kruisie kry nie.

Johan Bester ·

Weet nie hoe kon enige persoon vir die DA stem nie.Hulle gaan net nuwe vuur in die soustrein se lokomotief maak en nog meer geld verbrand.

Margaret ·

Ek wou net sê dat 3 Sake 3 Minute my gunstelling berig elke week is – Afrisake sny vinnig tot die hart van n saak en stel dit kort en kragtig. Wel gedaan.

Jepetto ·

Ons dierbare land van melk en heuning word deur a hantjie vol mense wanbestuur en geplinder ,maar tog is daar baie mense wat nie stem nie hordes ,swart en wit .En dit is hierdie mense wat die verskil kan maak So hou op om vir die helle wereld uit te blaker dat jy nie gaan stem of vir wie jy nie gaan stem nie .JOU STEM kan a verskil maak . En as jy nie gaan stem vat jou goed en trek oor die see jy hoort nie in die land nie .Hier is a spil draat sitters en kla kouse .Julle is erger as die koripte staats ampternare .Tog is julle ook verantwoordelik vir die vir wat nou aangaan want julle stem nie en weet nie om vir wie te stem Skrik wakker en gaan stem

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.