Luister in 3 minute: Eskom nader die afgrond en meer sakelui wil landuit

Argieffoto: GCIS

Drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak het, is wysigings aan die maatskappywet, Eskom wat al nader aan die afgrond kom en meer slim sakelui wat die land wil verlaat.

Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga, neem dié drie kwessies onder die loep in hierdie week se opname van 3 sake, 3 minute.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

7 Kommentare

Valerie ·

Die liberales en blindes noem “beurtkrag” allerhande dinge. In der waarheid is “beurtkrag” niks anders as sabotasie nie.

Charles ·

Verskriklik dankie vir die stukkie sakenuus, dit hou mens goed op hoogte.

Suid-Afrika, na SLEGS 24 jaar van “demokrasie” (ja, 24 jaar!!) nader nou die afgrond, is ‘n gefaalde staat, en is ryp vir VERANDERING. 2019 gaan die kersie op die koek wees met die “verkiesing” en al! Die EINDE het vroeer gekom as wat ons gedink het…

Vasbyt Afrikaners, ons tyd is naby!! (lg. par. veral gerig aan libtards en liberale enersdenkendes wat eerste gaan wees vir vergelding…)

Piet Pompies ·

Dit wil voorkom dat ‘n doemprofeet die verslag opgestel het en dat die inhoud ‘n versteekte agenda het vir eie of politieke gewin. Die instansie bestaan uit 12000 lede en dit wil voorkom of die werk wat hulle doen hoofsaaklik advies is.
My werkgewer wat werk aan duisende Suid Afrikaners verskaf doen baie goed in die ekonomiese toestand omdat hulle kreatief dink en so ook sake doen. Vervaardiging en uitvoer skep werk en bring buitelandse kapitaal. Die gesindheid van sit en wag om te sien wat gaan die regering of staat doen skep verlore tyd. Tyd is kosbaar, gebruik dit, as iemand nie vir jou goeie werk advies kan gee nie het jy die verkeerde raadgewers.

Lanie ·

Eskom, Transnet, Onderwys, Polisie, Gesondheid, Paaie, Weermag. Wat is volgende?

Deloris ·

Myne wil nie meer kole aan Eskom voorsien nie, want Eskom betaal nie …

Pieter ·

SARS het nie geld nie…. Elke kragopwekker wat verkoop word het BTW op. Gemiddeld R1100 per kragopwekker. Sit nou die belastings van brandstof by, en die BTW wat jy betaal omdat die “take away” baie makliker is…. iemand maak geld… en dis nie die ouens wat die kragopwekkers verkoop nie….

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.