Luister in 3 minute: Grondkorrupsie, en Kimberley sonder water

pretoria-jakaranda-stad-sa-tourism-flickr-com

Pretoria. Argieffoto: SA Toerisme/Flickr.com

Gerhard van Onselen, ʼn ontleder by Sakeliga, gee in hierdie week se 3 Minute, 3 Sake ʼn terugskouing oor die vryemark ekonomie- seminaar wat die organisasie verlede week aangebied het.

Van Onselen bespreek ook die beweerde grondkorrupsie by die Tshwane-metro en Kimberley in die Noord-Kaap wat reeds vir sewe dae sonder water sit.

  • Luister na ’n volledige uiteensetting van hierdie week se belangrikste sakekwessies bo-aan hierdie berig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Jerry ·

Grondkorrupsie en geen water is nie n rede om te gly nie, want alhoewel dit nie verhoed kon word nie, word dit darem aangespreek!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.