Luister in 3 minute: Maatskappykaping, Eskom-interdik en minimum loon

Pres. Cyril Ramaphosa. Foto: Elmond Jiyane.

Drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak het, is die Wetsontwerp op Gelyke Indiensneming, Sakeliga se interdik teen Eskom en die ondertekening van die Wet op die Minimum Loon.

Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, neem dié drie kwessies onder die loep in hierdie week se opname van 3 sake, 3 minute.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Schalk ·

Niks kan die ANC laat verstaan dat hulle die land verwoes nie. Hoe kan enige regdenkende persoon die ekonomie se sparteling nie sien nie! Jammer maar daar is ‘n groot probleem met die ANC se breinkrag gesien in die lig van ekonomie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.