Luister in 3 minute: Mabuza praat by Nedlac, Sakevertroue-indeks en Waterberg Sakeliga

Adjunkpres. David Mabuza (Foto: Elmond Jiyane, GCIS)

Drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak het, is adjunkpresident David Mabuza wat ʼn toespraak by Nedlac gelewer het, die buro vir ekonomiese ondersoek wat sy sakevertroue-indeks vrygestel het en Waterberg Sakekamer en Sakeliga wat geaffilieer het.

Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, neem dié drie kwessies onder die loep in hierdie week se opname van 3 sake, 3 minute.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

anti vergrype ·

Sorry stel nie belang in wat jy te se het nie – ……

IK ·

En ek was nog altyd onder die indruk dat dit net papier is wat geduldig is.

Se maar net ·

Ek verstaan nie hoekom die blanke besigheids man en sulke organisasie steeds poog om sa te red terwyl die regering uit sy pad gaan om dit te vernietig. Het dit nie tyd gewprd dat ons terug siy en hulle los om alles dan nou te vernietig nie en dan sodoende hulle ondersteunings basis(lees kiesers)verloor nie. Op een of andet stadium moet die massas se oe oopgaan en dit gaan slegs gebeut as daat nie meer kos of geld is nie. Dan kan ons maat weer voor begin en sommer die sjinese ook uitskop. Die staat ry te lankal op die blanke kundigheid en toewyding se rug en daatom glo die massas dat die Ànc n goeie party is
Ek weet dit beteken swaarkry en miskien alles verloor waarvoot ons nog altyd gewerk het maar is dit dalk nie die oplossing nie. Mabuza is n gevaar en almal weet dit tot Rammie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.