Luister in 3 minute: Moody’s, brandstofpryse en VBS

(Grafika via ANA)

Drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak het, is Moody’s se besluit oor Suid-Afrika se regeringskuld, die brandstofprys en die VBS-skandaal.

Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, neem dié drie kwessies onder die loep in hierdie week se opname van 3 sake, 3 minute.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

waarheid ·

Wonder wat was ramapaddapot se aandeel in hirdie debakel.
Hy hou homself verniet so goodie two shoes – onskuldig – hy moes van dit bewus gewees het.
Dit sal egter nog uitkom.
Wanneer beland ‘n staatskaper in die tronk – of was dit ook maar net praat ramapaddapot?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.