Luister in 3 minute: ’n Ingrypingsplan vir Eskom

(Foto: pixabay)

Dit is tyd vir die laaste aflewering van 3 Minute, 3 Sake vir 2019. In vandeesweek se podsending gesels Gerhard van Onselen, senior ontleder van Sakeliga, oor die organisasie se ingrypingsplan vir Eskom.

Van Onselen kyk ook na die raad van mediese fondse wat armes se opsies verminder het en beurtkrag se impak op die ekonomie.

Luister na ʼn volledige uiteensetting van hierdie drie sakekwessies bo-aan hierdie berig. Onthou 3 Minute, 3 Sake is weer terug in Januarie met nog ontledings van sake wat jou onderneming en die ekonomie raak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.