Luister in 3 minute: Produsenteprysinflasie, datapryse en SEB

selfoon-selfoondata-slimfoon

Foto: Trofos/Pexels.com

Die drie sakekwessies wat dié week in die nuus was, is die styging in produsenteprysinflasie, die mededingingskommissie se uitsprake oor datapryse en ʼn ingryping oor die geldigheid van SEB-trusts.

Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, plaas die soeklig op dié drie kwessie in hierdie opname van 3 sake, 3 minute. Luister na die bespreking boaan die berig vir meer inligting.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Beveg BEE ·

Ons moet bee diskriminasie wortel en kwaad beveg want dit bevoordeel net sekere individue, ons moet die kommunistiese greep wat ons onderdruk wegsmyt.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.