Luister in 3 minute: Ramaphosa oor SAL en die fiskus

Drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak het, is pres. Cyril Ramaphosa se uitlatings oor die SAL en die fiskus, risiko’s vir finansiële stabiliteit en die koste van swak beleid.

Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga, neem dié drie kwessies onder die loep in hierdie week se opname van 3 sake, 3 minute.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Arak ·

So die president verkies om SAA aan die gang te hou, want hy is bang die ander skuld word ook opgeëis. Dalk moet hy ophou skuld maak en dit begin terug betaal. Al wat hy doen, deur SAA aan die gang te hou, is om die pyn later net baie erger te maak. Maar wat kan mens dan nou anders verwag van ‘n spul kommuniste wat nie die vermoë het om enige iets self op te bou nie en altyd “slagoffers” is.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.