Luister in 3 minute: Raswette in die appèlhof, ouditverslag en lae sake-siklus

SEB-swart-ekonomiese-bemagtiging

Foto: Rawpixel/Pixabay.com

In vandeesweek se aflewering van 3 sake, 3 minute bespreek Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, dié organisasie se regsaak in die hoogste appèlhof oor ras-wette.

Hy kyk ook na die skokkende ouditverslag van die ouditeur-generaal oor Suid-Afrikaanse munisipaliteite en neem die land se sake-siklus onder die loep.

Luister na ʼn volledige bespreking van hierdie kwessies in die jongste aflewering van dié program bo-aan hierdie berig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 22:00 en 06:00 op Vrydagaande, Saterdae, Sondae en Maandagoggende.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.