Drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak het, is Tito Mboweni, minister van finansies, se mediumtermynbegroting en ʼn hofoorwinning vir Sakeliga.
Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga, neem dié drie kwessies onder die loep in hierdie week se opname van 3 sake, 3 minute.