Luister in 3 minute: Reserwebank se leningskema skop af

Die Reserwebank. Foto: ANA

In vandeesweek se 3 Minute, 3 Sake bespreek Gerhard van Onselen, ʼn ontleder by Sakeliga, die afskop van die Reserwebank se leningskema, die druk wat toeneem om die inperking te verlig en Sakeliga se litigasie teen onregmatige toepassing van permitte wat ʼn volgende fase betree.

  • Luister na Van Onselen se volledige uiteensetting van hierdie drie sakekwessies bo-aan die berig.
  • Wil jy op hoogte bly van alle nuus oor Covid-19 op Maroela Media? Kliek hier om in te teken op ʼn daaglikse nuusbrief

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

marius ·

Kan ek drie biljoen leen asseblief Ek kan oor 4000 jaar afbetaal .

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.