Luister in 3 minute: Sakeliga, Eskom pak mekaar in hof

grondwet-argieffoto-03

Foto: Esté Meyer Jansen/Maroela Media.

Drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak het, is onteiening sonder vergoeding wat grondwetlikheid bedreig, Eskom en Sakeliga wat mekaar in die hof pak en die NGV-wetsontwerp wat deur die tesourie gekap is.

Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, neem dié drie kwessies onder die loep in hierdie week se opname van 3 sake, 3 minute.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.