Luister in 3 minute: Stygende energiepryse, Moody’s en lenings aan Eskom

Argieffoto ter illustrasie (Foto: Activ-Michoko, Pixabay)

Die drie sakekwessies wat die afgelope week in die nuus was, is die stygende prys van brandstof en elektrisiteit, Moody’s se besluit om die regering se staatskuld om beleggingstatus te behou en nuwe lenings aan Eskom.

Gerhard van Onselen, senior ontleder by die sakeorganisasie Sakeliga, neem die drie kwessies onder die loep in vandeesweek se opname 3 sake, 3 minute. Luister na die podsending boaan hierdie berig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.