Luister in 3 minute: Water en SAL bly in die nuus

Foto: Pixabay

Gerhard van Onselen van Sakeliga bespreek in die jongste 3 Minute, 3 Sake die land se probleme met water en die bruto binnelandse produk (BBP) wat in die derde kwartaal gekrimp het.

Hy bespreek ook Sakeliga se versoek aan sy lede om die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) eerder te vermy tot markvriendelike hervorming by die lugredery plaasgevind het.

Luister na Van Onselen se volledige uiteensetting van die drie sakekwessies bo-aan hierdie berig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.