Luister: Jou kredietrekord en jou vermoë om huis te koop bekyk

Foto ter illustrasie. (Foto: Pixabay)

Watter invloed het jou kredietrekord as dit kom by ʼn bank se besluit om jou huisverband te finansier? En hoe gemaak as jy vir die eerste keer in die verkoper se skoene staan?

Francois Janse van Rensburg, skrywer van die boek The Property Buying Processs in South Africa, het met Maroela Media hieroor gesels. Hy het ook stilgestaan by van die belangrikste wetlike aspekte van huiskoop.

Luister ook na die podsending boaan dié berig om meer hieroor te hoor.

  • Luister hier na die vorige gesprekke met Janse van Rensburg in dié reeks.
  • The Property Buying Process in South Africa is ʼn omvattende gids wat jou sal lei deur die komplekse proses om jou eerste eiendom aan te skaf. Die boek is deur Lavender Moon Publishing uitgegee en kan ook direk by Lavender Moon bestel word deur ʼn e-pos aan Stella Opperman na [email protected] te stuur.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.