Luister: Kies só die beste velsorgprodukte

Argieffoto. (Foto: Charisse Kenion/Unsplash)

Met ʼn legio verskillende velsorgprodukte op die mark is dit dikwels oorweldigend om die regte produkte te kies wat jou vel se voorkoms tot sy volle potensiaal kan bevoordeel.

Maroela Media het by dr. Vanessa Lapiner, ʼn dermatoloog en eienaar van die TASH360-velsorgsentrum in Seepunt en stigter van die Root4-velsorgreeks, aangeklop vir ʼn omvattende en insiggewende reeks oor velsorg.

In dié insetsel gesels sy oor velsorgprodukte, hoe om dit by jou velsorgroetine in te sluit en hoeveel produkte ons werklik nodig het.

Dr. Vanessa Lapiner.

  • Luister boaan die berig na die volledige insetsel.
  • Luister hier na die vorige drie insetsels oor sonskerm, ekseem en velsorgroetines.
  • Luister volgende week na Lapiner se raad oor algemene velkwessies.
  • Volg Lapiner op Facebook en Instagram. Besoek TASH360 se webwerf hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

domheks ·

Die dame/dokter praat baie onduidelik!
Kan julle nie asseblief die gesprek op MM publiseer nie?

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.