Luister: Kinders is ‘grootste, wonderlikste’ uitdaging vir huwelik

Foto ter illustrasie. (Foto:
Luana Azevedo/Unsplash)

Deur die jare heen verander verhoudings om by omstandighede aan te pas. Een van die goed wat ʼn groot uitwerking op ’n huwelik het, is kinders.

In die agtste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor die lief en leed van verhoudings, gesels ons met Louis Venter, kliniese terapeut en stigter van Couples Help, oor hoe die huwelik verander wanneer kinders in die prentjie kom.

  • Luister boaan na Louis Venter se raad vir die huwelik nadat kinders deel van die prentjie geword het.
  • Besoek Louis se webwerf, Couples Help, hier.
  • Luister na die vorige episodes uit die reeks hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.