In Rugby Radio gesels Wynie Strydom en Hennie Koortzen met die SA 7’s-afrigter, Neil Powell, oor sy finale groep vir die Olimpiese Spele.
Die Cheetahs se afrigter, Franco Smith, en die skopafrigter van die Stormers, Vlok Cilliers, gee ook hulle mening oor die laaste uitdunrondte van die Superrugby-kampioenskappe.
Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!