Luister: Lig word gewerp op rugbyreëls

rooi_kaart_intheloose_com.jpg

Foto: intheloose.com

Dit is weer tyd vir Rugy-Radio saam met Hennie Koortzen en Wynie Strydom.

Hulle gesels met Piet Strydom oor die Suid-Afrikaanse spanne se vertoning tydens die SuperRugby-wedstryd.  Die Suid-Afrikaanse o/20-afrigter, Dawie Theron, gee sy mening na aanleiding van die jong Bokke se oorwinning oor Australië.  André Watson werp ook lig op van die rugbyreëls.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae