Luister: Lizette Volkwyn werp lig op leuens in werkplek

Lizette Volkwyn. (Foto: Willem Botha)

’n Kollega met ’n los tong en lang neus kan enige werknemer en werkgewer grys hare gee. Die vraag bly egter: Hoe hanteer ʼn mens dit wanneer jy besef dat jou kollega alewig leuens vertel?

Lizette Volkwyn, een van slegs twee menslike leuenverklikkers in Suid-Afrika, werp lig op dié onderwerp in die eerste episode van haar podsendingreeks oor leuens op Maroela Media.

Luister boaan na Volkwyn se mening oor leuens in die werkplek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.