[Luister] Moontlike oorsese afrigter vir die Springbokke?

wynie-strydom

Wynie Strydom

Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels in die voorlaaste Rugby-Radio-program vir 2015 met Jurgen Visser. Hy gee meer inligting oor die situasie by die Kings.

Piet Strydom gee sy mening oor ʼn moontlike oorsese afrigter vir die Bokke, en Toks van der Linde gesels oor die benoemings vir die SA Speler van die Jaar.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Pretoria FM geluister word. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.