[Luister] ‘n Kykie na die Varsitybeker

rugbybal.jpg

Argieffoto

Rugby-Radio het weer afgeskop  en in die eerste program gesels Hennie Koortzen en Wynie Strydom met die President van SA Rugby, Oregan Hoskins.

Die nuwe kaptein van die Cheetahs, Francois Venter, kuier saam.  Ons gesels ook met die hoof uitvoerende beampte van die Varsitybeker, Duitser Bosman.

Luister elke Donderdag om 19:15 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae