[Luister] ʼn Paar ou bekendes gesels oor die Springbokke se nederlaag

Wynie Strydom

Wynie Strydom en Gary Botha kuier saam met Toks van der Linde, Pote Human, Corniel van Zyl en André Watson oor die vorige Springbok-wedstryd en ander dinge.

Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!, vir die jongste sportnuus.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

2 Kommentare

Auntie Zumpie ·

Blaf, blaf, blaf. Wat julle se maak nie saak nie. Julle is net besig om die rugby publiek se moerre te koer.
Julle is n spul eersoekende “wanna bees” Bly liewers
uit die dinge waarvan julle niks weet, of mag se nie uit.

Ashlee ·

Ag antie Z. Tyd toe jy teen n muur gestaan en muurbal gespeel het, was hulle al grotes.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.