[Luister] ʼn “See van rooi” op Ellispark voorspel

Dis hierdie naweek die eindstryd van Supperrugby 2017 tussen die Lions en die Crusaders. Hennie Koortzen en Wynie Strydom voorspel ʼn “see van rooi” op Ellispark.

Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

4 Kommentare

Lilly ·

Ek kan nie wag vir more se game nie. Ek gaan so vir die Lions skree en staan bankvas agter hulle !! GO LIONS

KABOUS ·

Soos 95 gee die NZ nie 1duim voerentoe kant toe of agtertoe nie wurg hulle met dodelike verdediging tot die dood toe smeer hulle gesigte in die gras van Ellis Park in dat ons weer kan juig maak DOOD SEKER Alle lynskoppe is in die SKARE IN slaan hard en vinnig voor moet geen balle weg skop nie vat elke strafskop moontlik Pale toe Alles verder as kwart lyn laat Combrink hulle klits .!!!! JANTJIES MOET REGUIT HARDLOOP EN VINNIG EN REG UIT PAAS ANDERSgaan hulle ons agterlyn afsny JANTJIES GAAN hulle target wees. Hak Hak TRANSVAAAAAAAAAL!!!!!!!!

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.