[Luister] Nuwe Superrugby-reëls

rugbyskrum_wisegeek_com.jpg

Foto: wisegeek.com

Dit is weer tyd om rugby te gesels saam met Hennie Koortzen en Wynie Strydom.

In dié program gesels Jacques Potgieter oor sy terugkeer na Suid-Afrika. Marius Jonker kuier ook saam en verduidelik die nuwe Superrugby-reëls.

Luister elke Donderdag om 19:15 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae