Luister: Onderhoud met Braam van Straaten en Kobus Wiese

rugby-springbok-logo-grootHennie en Wynie gesels met die Springbokafrigter Heyneke Meyer en die voormalige Springbokke Braam van Straaten en Kobus Wiese oor die wedstryd tussen die Springbokke en die Wêreld-vyftiental in Kaapstad. Hulle praat ook oor die Curriebeker se uitspeelwedstryde.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal Pale Toe!.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae