Luister: Ons liefdesvlam verdof, wat nou?

Foto ter illustrasie. (Foto: Nathan Dumlao/Unsplash)

Egpare wat nou al ’n wyle saam is se huwelike mag dalk nie op die rotse wees nie, maar die romantiese vlam is moontlik besig om te verdof.

In die sesde episode van Maroela Media se podsendingreeks oor die lief en leed van verhoudings gesels Louis Venter, kliniese terapeut en stigter van Couples Help oor huweliksraad vir paartjies wat die vlam in hul verhoudings wil terugsit.

  • Luister boaan na Louis Venter se raad om jou huwelik weer op te kikker.
  • Besoek Louis se webwerf, Couples Help, hier.
  • Luister na die vorige episodes uit die reeks hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.