Luister: Reaksie op Mboweni-aanstelling

Pres. Cyril Ramaphosa skud blad met die nuutaangestelde minister van finansies, Tito Mboweni. Foto: Phando Jikelo/African News Agency(ANA)

Tito Mboweni se aanstelling as die nuwe minister van finansie is met gemengde reaksie ontvang.

Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, meen egter dat dié aanstelling nie noodwendig ʼn positiewe skuif is nie. Hy wys daarop dat verskeie beleidsverwante uitsprake van Mboweni in die verlede nie sakevertroue sal inboesem nie.

Luister na Van Onselen se kommentaar in die podsending bo aan die bladsy.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Vra Net ·

Ek wonder of hy bewus is van die plaasmoorde en plaasaanvalle?
Daar was vandag weer een.

Krummel ·

Ja, hy is minister van Finansies, daarom moet hy besef dat plaasmoorde ‘n faktor is wat sy planne om die ekonomie reg te ruk in die wiele sal ry. Die een ding roep die ander.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.