Luister: Rooikaarte, geelkaarte

rooi_kaart_intheloose_com.jpg

Foto: intheloose.com

Hennie Koortzen en Wynie Strydom het weer ʼn vol program. Hulle kuier saam met onder andere Pieter Rossouw, agterspeler-afrigter van die Bulls.  Rooikaarte, geelkaarte, en so meer, is een van die onderwerpe wat bespreek word.

Oregan Hoskins sluit telefonies aan en gee bietjie ʼn oorsig oor die stand van die Suid-Afrikaanse Superrugby spanne.  Daar word ook gekyk na die afgelope naweek se Superrugby uitslae.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae