Luister: Rugby-Radio gesels oor die naweek se groot stryd in Ierland

springbokke-vs-allblacks

Die Springbokspan vroeër teen die All Blacks (Foto: GB Jordaan)

Daar word rugby gesels! Pieter Rossouw, agterlyn-afrigter van die Blou Bulle, kuier saam met Hennie Koortzen in die ateljee.

Hulle gesels onder andere oor die naweek se wedstryd tussen die Springbokke en die Iere.  Daar word ook met Neil Powell, die Suid-Afrikaanse Sewes afrigter, gesels.  Luister gerus!

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae