Luister: Rugby-Radio gesels met die Springbokke

wynie-strydom

Wynie Strydom

Dit is weer tyd vir Hennie Koortzen en Wynie Strydom om rugby te gesels.

Hulle gesels onder andere met die Springbokspan wat tans in Italië is.  Toks van der Linde maak ook ‘n draai en gee sy mening oor spankeuses.

Rugby-Radio kan elke Donderdagaand om 19:15 op Radio Pretoria geluister word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae